Die Roberston Rangers het sy rugbyseisoen op ’n hoë noot afgesluit toe hy Saterdag verras het met ’n oorwinning van 36-30 teen Wesbank RFK in hul Grootuitdaagbekerwedstryd in Robertson. Met die half-eindstryde wat nou wink, is Saldanha bo-aan die punteleer met 17 punte, en Darling tweede. Ander tellings vir die naweek was: Darling vs Bella Vista 22-16 Credit: SYSTEM

rangers verras

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article