Die Robertson-polisie is op soek na Karin Pietersen, wat moontlik met die ondersoek na ’n poging tot moord-saak kan help. Mense met inligting oor waar sy haar bevind, kan AO Beeslaar by die Robertson-speurdiens by 023 626 8346/49 kontak.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article