Die Swartland Veteraneklub se jaarlikse ploeg- en saaidag het die afgelope naweek op ’n plaas buite Malmesbury plaasgevind. Deelnemers het behoorlik geploeg en gesaai – net soos “in die ou dae”. Van links sit Kobus Marais (13) en sy broer Johannes Marais (11) op hul pa, Tielman Marais, se veteraan-Massey Ferguson-trekkers. Hulle kon nie wag om die trekkers aan te skakel en te gaan ploeg nie. Foto: Charlotte Lesch


Ploeg ‘soos in die ou dae’

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article