Sowat 70 plaaskinders het gedurende die skoolvakansie op die plaas Middelpos buite Malmesbury bymekaargekom vir ‘n vakansieprogram propvol Paasfeesaktiwiteite. Die kinders het meer geleer oor Paasfees, asook die geleentheid gekry om aan ’n Passiespele deel te neem.

Credit: SYSTEM

Passiespele op die plaas

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article