’n Ongeluk waarin slegs ’n minibustaxi betrokke was het Saterdagmiddag (27 Mei) op die ou Malmesbury-pad (Klipheuwel/Philadelphia-pad) plaasgevind. ’n Ooggetuie sê die vermoede is dat die taxi-bestuurder moontlik ’n u-draai wou maak en die wydte van die pad bietjie onderskat het. Geen ernstige beserings is aangemeld nie, maar die taxi het wel baie skade opgedoen. Foto: Charlotte Lesch


passasiers ontkom

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article