Die wykskomitee van wyk 6 in Robertson het Donderdag lekkernye en paaseiers aan die kinders by die Meisie Muis-crèche geskenk. Die crèche het altesaam tien kinders en elkeen van hulle kon in die Paasfeesvieringe by hul skooltjie deel. Bo staan die kinders by een van hul juffrouens, Sharon (van onbekend) en die raadslede Barbara Janse en Margaret Smit. Foto: Joe Johannes Jansen


PaASEIERS BY CRÈCHE UITGEDEEL

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article