Hoërskool Swartland se Old Girls-hokkiespan het gelykop gespeel teen Hugenote. Foto’s: Anan Jacobs


Voormalige rugby-, netbal en hokkiespelers van die Hoërskool Swartland en Hugenote Hoërskool het Vrydag (19 Augustus) weer die geleentheid gekry om die eerste keer sedert die Covid-19-uitbreking kragte te meet.

Dit was ’n besonderse geleentheid vir die spanne van 2020 en 2021, wat hul interskole-ervaring om teen mekaar te staan te kom, weens Covid-19 misgeloop het.

Die uitslae was as volg:

Rugby:

Old Boys 2020-’21: Swartland 15-14 Hugenote

Old Boys: Swartland 7-3 Hugenote

Netbal

Old Girls 2020-’21: Swartland 28-37 Hugenote

Old Girls: Swartland 31-17 Hugenote

Hokkie

Old Girls: 1-1

Old Boys: 2-2

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article