Die matriekklas van 2002 van Langeberg Sekondêre Skool het hul 21ste reünie Saterdag 17 Junie gehou. Die groep het ’n braai by Cosy Cove gehad en gesellig vertoef.

Credit: SYSTEM

oud-matrieks vier 21 jaar

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article