Die o.19A-rugbyspan van Steynville Sekondêr het in die Maart-skoolvakansie aan die Patriot-sportfees (Tony Stoops) deelgeneem. Ná afloop van dié sportfees is drie van die skool se leerders – van links: Jevandre Summers, Keanu Swarts en Jenardo Strauss –gekies om as lid van die Rhino’s-span, wat in September 2024 na Ierland gaan toer, deel te neem.


op pad ierland toe

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article