Michelle van Zyl, ’n graad agt- en graad nege- onderwyser by die Hoërskool Bonnievale, het aan die World’s Open Air Saddle Horse- nasionale kampioenskap in Bloemfontein deelgeneem. Dit is die grootse opelugskou ter wêreld. Michelle is as die reserwe- Suid-Afrikaanse kampioen in die amateursiertuig-afdeling vir drywers 40 jaar en jonger aangewys.


onderwyseres neem aan SA perdekompetisie deel

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article