Riebeek United, ’n nuweling in die Swart-Wes-Grootuitdaagbeker-reeks, het Saterdag (7 September) met die gesogte Valleibeker weggestap nadat die klub tydens ’n rugbyderby teen Goodhopes al drie spanne in opwindende hardlooprugby uitgestof het. Riebeek United het hierdie seisoen ook ’n paar gesiende klubs in die Swartland laat harde bene kou. Foto: verskaf


Nuwelinge maak skoonskip in Valleibeker

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article