Nexus FC het die Gemeenskapsbeker-toernooi die afgelope naweek gewen. Nexus het sy eerste wedstryd gelykop gespeel 1-1 (doel deur Elrico Signeur), maar toe 1-3 in die doeluitskop verloor. Nexus FC het ’n tweede kans gekry en sy tweede wedstryd 6-3 gewen (doele deur Carl Moiries (2), Alviano Fielies, Herchel Baadjies, Inzamam Matthys en Elrico Signeur). Hierna het Nexus FC in die eindronde teen Camp United gespeel en die wedstryd 2-1 gewen. RewaldMoosvan Nexus FC is as die speler van die toernooi aangewys. Nexus FC is ook as die gemeenskapsbekerkampioen van Robertson gekroon.

Credit: SYSTEM

nexus swaai die septer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article