Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Tygerbergse spanne aan wenkant
Met die meeste Tygerbergse spanne aan die wenkant in die jongste reeks Premierliga-krieketwedstryde in die Westelike Provinsie, was ’n 100-tal deur Werner Moolman van Brackenfell een van die individuele glanspunte.
-
Gene Louw blink uit in sport
Tien van die Laerskool Gene Louw se topatlete het op Vrydag 18 Oktober aan die BD’s Top10-atletiekbyeenkoms by die Hoërskool Bredasdorp deelgeneem en ’n voortreflike vertoning gelewer.
-
UWC team off to Morocco
The University of the Western Cape (UWC) held an intimate yet powerful send-off ceremony for its women’s football team as they embarked on their journey to Morocco to participate in the inaugural CAF Women’s Champions League.
-
UWC women’s team off Morocco
The University of the Western Cape (UWC) held an intimate yet powerful send-off ceremony for its women’s football team as they embarked on their journey to Morocco to participate in the inaugural CAF Women’s Champions League.
-
Jo-Dolphin vier sy 16-jarige bestaan
Van ’n nederige begin in die Swartland-nagskuiling tot ’n toegeruste sentrum in Albaniestraat, waar kinders met gestremdhede versorg word, is Jo-Dolphin Swartland APD vandag trots op dit wat hy deur die jare vermag en bereik het.
-
Darling wen uiteindelik – met 1 lopie
Ná twee nederlae het die Darling-krieketklub die derde geplaaste Hopefield Saterdag (9 November) met een lopie in ’n rillerstryd in Darling in hul vyfde ligawedstryd verslaan.
-
Swartlanders vertel hul stories
Stories en verhale van binne die gemeenskappe van die Swartland is onlangs verewig danksy ’n inisiatief van die provinsiale departement van kultuursake en sport om die geskiedenis van elke streek mondelings vas te vang ter bewaring vir geslagte wat v
-
Kay-Lee swem vir haar drome
Kay-Lee Mouton (15) het op driejarige ouderdom leer swem en onlangs die koppe laat draai ná haar indrukwekkende deelname aan die gewilde Langebaan Express-opewaterswem van 12 km.
-
-
Da Gama crowned champs
What a season for the Vasco Da Gama Football Club (FC) u-12 boys 2024 has been. The players had a remarkable journey and were able to bag both trophies in the u-12 Division 5 League of Cape Town Tygerberg Local…









