Zaida Amerika en Alica Bester van die Hoërskool Dirkie Uys is vir die o.16- en o.18-Wes-Kaapse netbalspan gekies. Hulle sal in die skoolvakansie aan die All Ages-kampioenskap deelneem.


netbal vir wes-kaap

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article