Die Hoërskool Montagu het verlede naweek (6 en 7 Mei) aan ’n sportdag teen die Hoërskool Montana deelgeneem en puik gevaar. Die o.19 A-hokkiemeisies het 1-0 gewen, met die telling van die seuns se wedstryd wat nog bekend gemaak moet word. Die o.19 A-rugbyspan het 78-7 gewen, en die o.19 A-netbalspan (foto) het 44-14 gewen. Die skaakspan het 4½ teenoor 3½ gewen.


Montagu wys hul staal

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article