Die Hoërskool Montagu het verlede naweek (22 en 23 April) ’n sportdag in Montagu teen die Hoërskool Swellendam gehad waar sy eerste spanne die netbal, hokkie en rugby gewen het. Die 0.19 A-netbalspan het 2-0 gewen, terwyl die o.19 A-hokkiemeisies ook 2-0 gewen het. Die o.19 A-hokkieseuns het 0-6 verloor en die o.19A-rugbyspan het 56-7 gewen. Links: Die o.19A-netbalmeisies.

Credit: SYSTEM

Montagu maak skoonskip

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article