Twee van die Hoërskool Montagu se bergfietsryers het op 28 Januarie aan die Banhoek King Price Trailseeker-fietsren deelgeneem. Petri Fourie het die 19de plek in die o.19-afdeling behaal en Sias Meyer die 26ste plek in die o.17-afdeling. Fourie het op 11 Februarie aan die Gryphon 99er-toer deelgeneem en die agtste plek in die o.19-afdeling losgejaag. Van links is Sias Meyer en Petri Fourie. Foto:

Credit: SYSTEM

Montagu-leerders is kranige fietsryers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article