Die Hoërskool Montagu het sy jaarlikse kleure-atletiekbyeenkoms gehad, waar die groen- en rooispan teen mekaar meegeding het. Vanjaar was die groenspan die “New York Jets” en die rooispan die “Ferrari’s”. Die groenspan het die atletiekbeker gewen en die rooispan die geesbeker.


Montagu begin 2023-atletiekseisoen

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article