Emma Wynjeterp van die Hoërskool Swartland is onlangs gekies om Karate Wes-Kaap by die KSA- Kaapstadse ligakampioenskap te verteenwoordig. Die toernooi het op 15 April by Lavender Hill in Kaapstad plaasgevind. Emma het puik gevaar en ’n bronsmedalje verower.


moenie met emma sukkel

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article