Die Hoërskool Swartland se meisieskoor het hulle weer goed van hul taak gekwyt by die onlangse Wes-Boland- en Paarl Vallei-eisteddfods, waar hulle by elk goud behaal het.

Credit: SYSTEM

Meisies delf 2 keer goud

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article