Dié groepie atlete van McGregor Primêre Skool het onlangs aan die Noord-Boland-atletiekbyeenkoms deelgeneem. Hulle is lede van die span wat die Langeberg-skole verteenwoordig het. Ruthlyn Damon (heel regs in die tweede ry) het ook vroeër aan die Boland-atletiekbyeenkoms in Paarl deelgeneem. Foto:


Mcgregors neem deel

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article