McGregor-RVK het Saterdag 23 Julie met 24-20 vir Worcester Villagers geklop. McGregor was luidkeels deur sy ondersteuners op sy tuisveld aangemoedig. Hier probeer een van McGregor se spelers baie hard om uit die kloue van ’n Villa-speler tydens die wedstryd te ontsnap. Foto: Tamsyn Jantjies


Mcgregor wen net-net

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article