McGregor-rugbyklub het verlede Saterdag kragte teen Young Hamiltons op ’n volgepakte Esselenpark-stadion gemeet. Die span van Worcester het in die ontmoeting as oorwinnaars uit die stryd getree nadat hy die besoekers se foute behoorlik benut het. Foto: Phiwokuhle Mothemela


McGregor buig knie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article