Die Hoërskool Swartland se matriekklas van 2024 het hul laaste skooldag Vrydag 11 Oktober met trane, glimlagte en baie herinneringe afgesluit. Janke Kotze lui eerste die klok, ’n instelling wat oor die afgelope paar jaar op die matrikulante se tradisionele uitstapdag plaasvind. Foto: Charlotte Lesch


Matrieks groet die skoolbanke voor eindeksamen begin

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article