Sagren Papier (links), ’n gr. 12-leerder aan die Hoërskool Swartland, het Saterdag (22 April) saam met ’n toergroep van Travel & Sport na Delhi, Indië, vertrek om te gaan krieket speel. Buiten die drie wedstryde wat hulle gaan speel, gaan hulle ook baie besienswaardighede besoek. Die hoogtepunt van die toer is die IPL-wedstryd tussen die Rajasthan Royals en die Chennai Super Kings.

Credit: SYSTEM

Matriekleerder na indië vir krieket

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article