Die skrywer Martin Steyn se eerste boek in ses jaar is Donderdag in die Malmesbury-biblioteek bekendgestel. Steyn het meer vertel oor sy maniere van navorsing doen, sy lewe as skrywer en dat hy aanvanklik in Engels geskryf en eers later na Afrikaans oorgeslaan het. Steyn, met grade in sielkunde en kriminologie en met ’n voorliefde vir die donker geheime van onder meer reeksmoordenaars, het vertel Donker Waterfokus op die werk en lewe van polisieduikers en hul werksomgewing. Op die foto (voor) is Steyn en Frieda le Roux van Penguin Randomhouse South Africa. Agter is biblioteekpersoneellede Bonita Cupido en Fiona Lukas en die lesers Marli Maritz en Anel Bouwer. Foto: Lelani Steyn


Martin steyn praat oor sy nuwe boek – eerste in ses jaar

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article