Agri Malmesbury en die Malmesbury-sakekamer bied sedert verlede jaar hul prysuitdelings en jaarafsluiting gesamentlik aan. Die 2022-pryswenners op landbougebied was Jonathan Syster van Kaap Agri Meganisasie (derde), Hoffie Retief van JHL Ingenieursverskaffers (tweede), Hennie van Rooyen van Henrit Agri (eerste plek), Anthony Jansen (Kaap Agri Meganisasie) en Jacobus Jooste van Graanland Ingenieurswerke (vyfde). Lees op bl. 4 oor die sakekamer se beste diensverskaffers van die jaar. Foto’s: Helga Carelse


Malmesbury se wen-landbouers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article