Malmesbury se inwoners het gestem, en die beste diensverskaffers vir 2022 is Saterdagaand (22 Oktober) tydens die Malmesbury-sakekamer se gala-aand aangewys.
Die wenners in elke afdeling is:
Groot ondernemings
1. Malmesbury Superspar
2. Agrimark
3. AR24
Finaliste:
Postnet
Swartland Wynkelder
Medium ondernemings
1. Geard-apteek
2. Swartland-apteek
3. Bergzicht-dierehospitaal
Finaliste:
Flynet-ISP
Malmesbury-dierehospitaal
Klein ondernemings
1. Manie’s Halaal Takeaways
2. Koffie
3. Jo Dolphin-sentrum
Finaliste:
Faircape Dairies-fabriekswinkel
Le Minnie-prokureurs
Individu
e
1. Abduragmaan Allie
2. Ilza le Minnie
3. Rochelle Turck en Dr. Sanel Lourens [deel die 3de plek]
Finaliste:
Katrien Koegelenberg
William Koch



