Malmesbury Parkrun het die afgelope Saterdag (14 September) sy 300ste geleentheid saam met inwoners, besoekers en kranige atlete gevier. Altesaam 138 drawwers het aan die geleentheid deelgeneem en ná hul 5km-oefensessie saam koek geniet om die mylpaal te vier. Foto: Anneen van Reenen


Malmesbury Parkrun vier 300ste mylpaal

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article