Danë Mostert van Stellenbosch het onlangs ’n bietjie by die perde en miniatuur-donkies by die Porterville-skouterrein gaan inloer, waar sy Louwna, die Vlaam-merrie, ontmoet het. Sy het ook met die miniatuur-donkies Annie en Sannie vriende gemaak. Foto: Cobus Germishuys

Credit: SYSTEM

Maak maats met diere by Porterville-skouterrein

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article