Abba- aannemings- en maatskaplike dienste doen ’n beroep op die volgende mense van die McGregor-/Robertson-omgewing om na vore te kom in verband met ’n dringende en ernstige familiekwessie: . Patricia Claasen en. Petrus Bowers

Kontak asseblief dringend vir Tilda Fick by 021 949 9321 of 082 389 6876.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article