Lord’s Wines in McGregor het Donderdag 25 Augustus plaaslike vroue vir ’n vroue-ontbyt en praatjie oor geestesgesondheid ter viering van Vrouemaand genooi. Die gaste is bemoedig en gemotiveer deur verskeie sprekers en ook ingelig oor geestesgesondheid en hoe om daarop te bou. ’n Heerlike ontbyt is later bedien. Foto:


Lord’s nooi vroue na Vrouedag-viering

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article