Hattingh van Dyk (bemarker van die Hoërskool Swartland) en Derik Swanepoel (verteenwoordiger van BKT en Tubestone) het op Mandeladag by die Laerskool Swartland gaan kuier en inkleurboeke en inkleurkryte vir die gr. 3-leerders geneem. Die skool het BKT en Tubestone vir die skenking bedank, asook die Laerskool Swartland wat tyd afgestaan het vir die besoek om die geskenkpakkies te oorhanding.

Credit: SYSTEM

Leerders kry kleurvolle geskenke

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article