Drie leerders van Langeberg Sekondêre Skool is gekies OM die Wes-Kaapse bofbalspan in die nasionale bofbalkampioenskap op 31 Maart in Boksburg (Gauteng) te verteenwoordig. Van links is Shaun Van Wyk (gr. 12), William Nel (gr. 9) en Trevane Olivier (gr. 12). Shaun en Trevane verteenwoordig die o.18-span en William sal sy plek in die o.15-span inneem.

Credit: SYSTEM

Langebergleerders op pad na bofbalkampioenskap

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article