Kom kuier saam met Jaco Wolmarans by die Malmesbury-biblioteek in Voortrekkerweg wanneer hy sy nuwe boek, Dolos, gaan bekendstel. Die geleentheid vind op 27 Julie om 18:30 plaas. Bespreek jou plek by 022 487 9439 teen slegs R60. Verversings is ingesluit.

Credit: SYSTEM

Kom kuier saam met Jaco

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article