Niel Koen, ’n leerder aan die Hoërskool Swartland, het verlede naweek weer aan die Wes-Boland-Kaap-jagskietkompetisie deelgeneem en uitstekend gevaar. Hy was derde vir juniors in die .22LR Randslag baanskiet-afdeling.


kolskoot!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article