Hierdie gimnaste van die Yzerfontein-gimnastiekklub het Saterdag 9 September aan die Wes-Kaapse gimnastiekproewe in Montague Gardens, Kaapstad, deelgeneem. Van links is hul afrigter, Bianca Pholman, by Ava Young, Elné Nortjé, Lana Dearlove en Alexander Groenewald.

Credit: SYSTEM

kleintjies presteer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article