Kanola-landerye van die Swartland blom vanjaar vroeg en die gebied se kleure straal uit. Na verwagting sal vanjaar ’n goeie kanola- en koringoes oplewer danksy goeie winterreën. Die kanola-landerye tussen Malmesbury en Wellington blom, reeds. Foto: Lise Beyers

Credit: SYSTEM

kanola kan nie wag nie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article