Hoërskool Robertson het verlede Maandag hul gholftalent bewys en HS Montana met 5-1 verslaan. Die span is (van links) Eric Visser, Jeandre Viljoen, Mychal Swart, Jean Fourie, Rickus van den Berg en André Gelderblom.


Jong gholfspelers wys hul slag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article