Die skrywer C. Johan Bakkes het verlede week ’n vol saal tydens die Malmesbury-biblioteek se Maart-byeenkoms gelok – die reën en beurtkrag ten spyt. Hierdie skrywer van uitsonderlike reisbeskrywings het humoristiese verhale afgewissel met voorlesings uit sy boeke. Veral aangrypend was verhale uit sy laaste bundel, Erfgeld is Swerfgeld. By hom is sy vrou, Nanna, asook Deon en Anel Bouwer. Foto: Sarie Nell

Johan Bakkes kom vertel oor sy reise

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article