Jakes Gerwel Tegniese Skool in Bonnievale het aan ’n sportdag teen die Hoërskool Montana deelgeneem, waar die eerste netbalspan sowel as die seuns-hokkiespan gewen het. Bo is die o.19 A-netbalspan, wat 30-27 gewen het, en onder die o.19 A-rugbyspan wat 40-24 gewen het.

Credit: SYSTEM

Jakes Gerwel wen ruby én netbal teen Montana

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article