Die Jakes Gerwel Tegniese Skool in Bonnievale se o.19 A-krieketspan het verlede week teen Hexvallei Sekondêr gespeel en die eerste keer in die skool se geskiedenis sedert sy ontstaan in 2018 gewen. Jakes Gerwel Tegniese Skool het met 58 lopies gewen. Die beste bouler was Killemo Antonie (24 lopies van 32 balle) en die beste kolwer was O’bryan Hamilton (drie paaltjies vir agt lopies).


Jakes Gerwel wen 1ste keer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article