Vyf toutrekspanne van Jakes Gerwel Tegniese skool in Bonnievale het vanjaar aan die Suid-Afrikaanse toutreklampioenskap in Swellendam deelgeneem. Die 480-kg-seuns- en 440-kg-meisiespan het elk ’n vyfde plek verower en die 400-kg-seunsspan (op die foto) het ’n bronsmedalje losgetrek.

Credit: SYSTEM

Jakes Gerwel trek bronsmedalje los

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article