Rodger Philander en Linworth Klein, albei leerders by Jakes Gerwel Tegniese Skool in Bonnievale, is gekies om die o.18- LSOB-Boland-rugbyspan in Welkom in die LSOB-Cravenweektoernooi te verteenwoordig.


Jakes Gerwel-leerders op pad

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article