Ivan Matthyser, ’n leerder van die Hoërskool Robertson, het op 21 Januarie aan die Quenet’s- veelsydige skutkompetisie deelgeneem, waar hy die eerste plek in die o.22- junior afdeling asook die algehele eerste plek in die o.22- senior afdeling in kleiduifskiet behaal het.

Credit: SYSTEM

IVAN eerste in skutkompetisie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article