Hierdie produkte is onlangs verlate gevind en die Malmesbury-polisie vermoed dit kon moontlik gesteel gewees het. Indien iemand die eiendom as syne identifiseer, kan hulle AO Marty van Heerden by 022 482 7500 bel.

Credit: SYSTEM

is hierdie dalk joune wat gesteel is?

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article