Die plaaslike polisie van Malmesbury is op soek na die eienaars van hierdie eiendom. Indien enigiemand dit as sy of haar eiendom kan identifiseer, kan hulle AO Martin van Heerden by 022 482 7500 bel.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article