Kameras, ligte, glimlagte en uitspattige uitrustings – dít is in ’n neutedop hoe die Hoërskool Swartland se ARTHSS-aand beskryf kan word. Dit was ’n aand vir die boeke met Robert Bolton agter die mikrofoon en Katinka as seremoniemeester. Die deelnemers het spoggerig gelyk en die loopplank spontaan aangedurf. Die wenners was: tweede prins – Johann Dippenaar

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article