Wilné Steyn en Mila Maritz van die Hoërskool Swartland het op 6 Mei aan die ATKV-debat se halfeindronde deelgeneem, waar hulle teen Bloemhof en Paul Roos te staan gekom het. Hulle was algeheel agtste in die Wes-Kaap tussen ander topskole van die omgewing. Die skool meen dit is ’n besonderse prestasie aangesien dit die eerste keer is dat dié meisies aan die ATKV se debatkompetisie deelneem en moes ook teen leerders ouer as hulle praat.


HS Swartlanders glad met die mond

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article