Die Hoërskool Swartland het sy hoofleiers vir 23’24 by sy onlangse prysuitdeling aangekondig. Agter (van links) is Carlo van der Merwe (hoofseun) en Kallie Boutsikaris (onderhoofseun), en voor is Anike van der Merwe (hoofmeisie) en Riané Ligthart onderhoofmeisie).


HS Swartland wys leiers aan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article